Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maagwand
maagwand [boodskap #138313] Wo, 27 Oktober 2021 18:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
maagwand
Afbreking: maag•wand
Samestelling: maag + wand


Selfstandige naamwoord: maagwand
Meervoud: maagwande

Betekenis:
• Die wand wat die binne- van die buitekant van die maag skei.

Gebruik:
• Die maagwand bestaan uit vier lae, onder andere die maagslymvlies en die spierwand.

Vertaling:
Engels: gastrointestinal wall
Nederlands: maagwand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerklink
Volgende onderwerp: mielieblom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:51:25 MGT 2024