Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kornet
kornet [boodskap #138306] Wo, 27 Oktober 2021 10:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kornet.
'n Kornet.
kornet
Afbreking: kor•net


Selfstandige naamwoord: kornet
Meervoud: kornette
Verkleinwoord: kornetjie
Meervoud van verkleining: kornetjies

Betekenis:
• Blaasinstrument van koper.
• (histories) Militêre rang.

Gebruik:
• Sy bespeel die kornet.
• In Suid-Afrika is die range van kornet, vaandrig en veldwagmeester tot veldkornet saamgevoeg.

Afgelei:
• kornetblaser
• veldkornet

Vertaling:
Engels: cornet
Nederlands: kornet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blaashoring
Volgende onderwerp: afloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:37:00 MGT 2024