Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blaashoring
blaashoring [boodskap #138305] Wo, 27 Oktober 2021 10:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bakker wat 'n blaashoring blaas.
Bakker wat 'n blaashoring blaas.
blaashoring
Afbreking: blaas•ho•ring
Samestelling: blaas + horing


Selfstandige naamwoord: blaashoring
Meervoud: blaashorings
Verkleinwoord: blaashorinkie
Meervoud van verkleining: blaashorinkies

Betekenis:
• Uitgeholde horing waardeur 'n mens lug kan blaas om klank voort te bring.
• By uitbreiding, 'n toestel of blaasinstrument met so 'n vorm of funksie.

Gebruik:
• Die hekwag trompetter op sy blaashoring.
• 'n Kornet is 'n krom blaashoring.

Hiponiem:
• sirene
• toeter

Vertaling:
Engels: horn, tooter
Nederlands: blaashoorn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krieketspeler
Volgende onderwerp: kornet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:52:09 MGT 2024