Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verfspatsel
verfspatsel [boodskap #138301] Di, 26 Oktober 2021 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verfspatsel
Afbreking: verf•spat•sel
Samestelling: verf + spatsel


Selfstandige naamwoord: verfspatsel
Meervoud: verfspatsels
Verkleinwoord: verfspatseltjie
Meervoud van verkleining: verfspatseltjies

Betekenis:
• 'n Spatsel verf.

Gebruik:
• Verwers dra beskermende klere om te keer dat verfspatsels hulle klere ruïneer.

Vertaling:
Engels: paint splash
Nederlands: verfspat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: webleser
Volgende onderwerp: spatsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:29:35 MGT 2024