Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » webleser
webleser [boodskap #138300] Di, 26 Oktober 2021 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
webleser
Afbreking: web•le•ser
Samestelling: web + leser


Selfstandige naamwoord: webleser
Meervoud: weblesers
Verkleinwoord: weblesertjie
Meervoud van verkleining: weblesertjies

Betekenis:
• Rekenaarprogram waarmee 'n webblad (meestal op die internet) gelees word.

Gebruik:
• Watter webleser verkies jy, Firefox of Chrome?

Sinoniem:
• deurblaaier
• webblaaier
• webbladleser

Vertaling:
Engels: web browser
Nederlands: webbrowser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: webbladsy
Volgende onderwerp: verfspatsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:53:15 MGT 2024