Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » webbladsy
webbladsy [boodskap #138299] Di, 26 Oktober 2021 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
webbladsy
Afbreking: web•blad•sy
Samestelling: web + bladsy


Selfstandige naamwoord: webbladsy
Meervoud: webbladsye
Verkleinwoord: webbladsytjie
Meervoud van verkleining: webbladsytjies

Betekenis:
• 'n Bladsy op 'n webwerf wat met 'n webblaaier gelees word, meestal in HTML-formaat en op die internet.

Gebruik:
• Boekmerk sommer hierdie webbladsy.

Sinoniem:
• webblad

Vertaling:
Engels: web page
Nederlands: webpagina

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tug
Volgende onderwerp: webleser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:36:54 MGT 2024