Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewaar
gewaar [boodskap #138294] Di, 26 Oktober 2021 13:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewaar
Afbreking: ge•waar


Werkwoord: gewaar
Verlede tyd: het gewaar

Betekenis:
• Om van iets bewus te word (sien, hoor, voel, ens.)

Gebruik:
• Het jy nie die dreigende gevaar gewaar nie?

Sinoniem:
• aanvoel
• agterkom
• bemerk
• besef
• bespeur
• gewaarword
• merk
• ontdek
• opmerk
• raaksien
• sien
• teëkom
• teëloop
• waarneem

Vertaling:
Engels: to percieve, become aware of
Nederlands: werd gewaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onmenslik
Volgende onderwerp: verdwaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:56:26 MGT 2024