Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » materialisties
materialisties [boodskap #138289] Ma, 25 Oktober 2021 18:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19052
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
materialisties
Afbreking: ma•te•ri•a•lis•ties


Byvoeglike naamwoord: materialisties
Attributief: materialistiese

Betekenis:
• Wat op materiële dinge (besittings en welvaart) ingestel is.

Gebruik:
• Ons wêreld het só individualisties en materialisties geword dat mense nie meer werklik vir mekaar omgee nie.

Sinoniem:
• stofaanbiddend
• stofvergoding
• wêreldlik
• winsbejag

Antoniem:
• spiritualisties

Verwant:
• materialisme

Vertaling:
Engels: materialistic
Nederlands: materialistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: infrastruktuur
Volgende onderwerp: boekmerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 14:02:27 MGT 2024