Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grootdoenerig
grootdoenerig [boodskap #138275] Vr, 22 Oktober 2021 15:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grootdoenerig
Afbreking: groot•doe•ne•rig
Samestelling: groot + doen + -erig


Byvoeglike naamwoord: grootdoenerig
Vergrotende trap: grootdoeneriger
Oortreffende trap: grootdoenerigste
Attributief: grootdoenerige

Betekenis:
• Wat graag spog en 'n vertoon maak.

Gebruik:
• Die man is beroemd, bekroon en betitel, maar hy is plat of die grond en daar is niks grootdoenerig aan hom nie.

Sinoniem:
• aanmatigend
• baasspelerig
• oordrewe
• pronkerig
• spoggerig
• vertonerig
• windmakerig

Antoniem:
• nederig

Afgelei:
• grootdoenerigheid

Vertaling:
Engels: pompous
Nederlands: opschepperig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leerplan
Volgende onderwerp: sensus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:05:41 MGT 2024