Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » psigoot
psigoot [boodskap #138268] Do, 21 Oktober 2021 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19431
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
psigoot
Afbreking: psi•goot


Selfstandige naamwoord: psigoot
Meervoud: psigote

Betekenis:
• Persoon wat aan 'n psigose (sielsiekte) ly.

Gebruik:
• Alle mense, insluitende die psigoot en psigiatriese pasiënt, moet ten alle tye menswaardig behandel word.

Sinoniem:
• psigoselyer
• kranksinnige
• sielsieke

Afgelei:
• psigose
• psigoties

Vertaling:
Engels: psychotic
Nederlands: psychoot

Nota:
• Moenie "psigoot" met "sigoot" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terroris
Volgende onderwerp: oneervol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 11:35:18 MGT 2024