Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruimteskip
ruimteskip [boodskap #138251] Ma, 18 Oktober 2021 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ruimteskip.
'n Ruimteskip.
ruimteskip
Afbreking: ruim•te•skip
Samestelling: ruimte + skip


Selfstandige naamwoord: ruimteskip
Meervoud: ruimteskepe
Verkleinwoord: ruimteskippie
Meervoud van verkleining: ruimteskippies

Betekenis:
• Groot voertuig wat ontwerp is om deur die ruimte te vlieg.

Gebruik:
• 'n Bemande ruimteskip moet voorsiening maak vir suurstof, voedsel, die die beheer van temperatuur, ens.

Sinoniem:
• ruimtetuig
• ruimtevaartuig

Hiperoniem:
• skip

Vertaling:
Engels: spaceship, space-vessel, spacecraft
Nederlands: ruimteschip, ruimtetuig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: landswyd
Volgende onderwerp: optof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:28:10 MGT 2024