Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wieldop
wieldop [boodskap #138249] Ma, 18 Oktober 2021 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19023
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Verchroomde <b>wieldop</b> op die wiel van 'n motor.
'n Verchroomde wieldop op die wiel van 'n motor.
wieldop
Afbreking: wiel•dop
Samestelling: wiel + dop


Selfstandige naamwoord: wieldop
Meervoud: wieldoppe
Verkleinwoord: wieldoppie
Meervoud van verkleining: wieldoppies

Betekenis:
• Kappie of deksel wat die middelste deel (die naaf) van 'n wiel bedek.

Gebruik:
• Die motor se wieldop het afgeval.

Sinoniem:
• naafdop

Vertaling:
Engels: wheel cover, hubcap, axle‐cap
Nederlands: wieldop, naafdop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: refleks
Volgende onderwerp: landswyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 10:01:59 MGT 2024