Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kernlis
kernlis [boodskap #138228] Sa, 16 Oktober 2021 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kernlis
Afbreking: kern•lis
Samestelling: kern + lis


Selfstandige naamwoord: kernlis
Meervoud: kernlisse

Betekenis:
• Beskrywende naam vir die chromosoom in 'n sel se kern.

Gebruik:
• Die kernlis is die draer van erflike eienskappe.

Vertaling:
Engels: chromosome
Nederlands: kernlis, chromosoom
Xhosa: isithwalamfuza

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lawa
Volgende onderwerp: gisternag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 23:41:50 MGT 2024