Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lawa
lawa [boodskap #138227] Sa, 16 Oktober 2021 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lawa
Lawa
lawa
Afbreking: la•wa


Selfstandige naamwoord: lawa
Meervoud:

Betekenis:
• Gesmelte rots wat deur vulkane uitgespuug word.

Gebruik:
• Sodra die magma deur die aarde se oppervlak breek, word dit lawa genoem.

Afgelei:
• lawa-as
• lawagesteente
• lawaglas
• lawakoepel
• lawameer
• lawastroom
• lawavloei

Vertaling:
Engels: lava
Nederlands: lava

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: magma
Volgende onderwerp: kernlis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 18:58:58 MGT 2024