Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pasaangeër
pasaangeër [boodskap #138224] Vr, 15 Oktober 2021 12:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pasaangeër
Afbreking: pas•aan•ge•ër
Samestelling: pas + aangee + -er


Selfstandige naamwoord: pasaangeër
Meervoud: pasaangeërs
Verkleinwoord: pasaangeërtjie
Meervoud van verkleining: pasaangeërtjies

Betekenis:
• Toestel wat in die hart ingeplant word om die hartklop te reguleer.
• Persoon in atletiek wat die pas vir ander atlete aangegee.

Gebruik:
• Die pasiënt se pasaangeër het gaan staan.
• Die pasaangeër het die eerste 800 meter voor gehardloop.

Sinoniem:
• defibrillator
• gangmaker
• voorbok

Vertaling:
Engels: pace maker
Nederlands: pacemaker; gangmaker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: ontsagwekkend
Volgende onderwerp: boaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:15:05 MGT 2024