Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaak
slaak [boodskap #138214] Do, 14 Oktober 2021 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaak
Afbreking: slaak


Werkwoord: slaak
Verlede tyd: het geslaak

Betekenis:
• Om 'n geluid, woord of kreet te uiter.

Gebruik:
• Sy slaak 'n sug van verligting toe sy hoor sy het die eksamen geslaag.

Vertaling:
Engels: to breathe, heave, utter
Nederlands: slaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grillerig
Volgende onderwerp: rasend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:38:02 MGT 2024