Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontval
ontval [boodskap #138209] Di, 12 Oktober 2021 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontval
Afbreking: ont•val
Samestelling: ont- + val


Werkwoord: ontval
Verlede tyd: het ontval
Teenwoordige deelwoord: ontvalde

Betekenis:
• Om iemand aan die dood af te staan.
• (ongewoon) Om iets ondeurdag te uiter.

Gebruik:
• So baie mense het ons in die verskriklike tyd ontval.
• In die loop van die gesprek het dit hom ontval dat 'n paar mense dalk afgedank sal word.

Sinoniem:
• doodgaan
• ontglip
• sterf
• wegval

Vertaling:
Engels: to die; to excape, slip out
Nederlands: ontvallen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geofiet
Volgende onderwerp: spanningslyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:36:57 MGT 2024