Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandagsoek
aandagsoek [boodskap #138207] Di, 12 Oktober 2021 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandagsoek
Afbreking: aan•dag•soek
Samestelling: aandag + soek


Selfstandige naamwoord: aandagsoek
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van aandag soek.

Gebruik:
• 'n Mens kan nie sulke bewerings as blote aandagsoek afmaak nie!

Afgelei:
• aandagsoeker
• aandagsoekery

Vertaling:
Engels: seeking attention
Nederlands: aandacht zoeken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjienkerientjee
Volgende onderwerp: geofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:54:08 MGT 2024