Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjienkerientjee
tjienkerientjee [boodskap #138206] Di, 12 Oktober 2021 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die tjienkerientjee.
Die tjienkerientjee.
tjienkerientjee
Afbreking: tjien•ke•rien•tjee


Selfstandige naamwoord: tjienkerientjee
Meervoud: tjienkerientjees

Betekenis:
• 'n Meerjarige geofiet en inheemse plant in Suid-Afrika, Orithogalum Thyrsoide.

Gebruik:
• Die tjienkerientjee word in Suid-Afrika gekweek en na Europa en Amerika uitgevoer.

Sinoniem:
• tjienk

Vertaling:
Engels: chinkerinchee, star-of-Bethlehem, wonder-flower

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knol
Volgende onderwerp: aandagsoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:37:50 MGT 2024