Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knol
knol [boodskap #138205] Di, 12 Oktober 2021 14:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Knolle van die aartappelplant.
Knolle van die aartappelplant.
knol
Afbreking: knol


Selfstandige naamwoord: knol
Meervoud: knolle
Verkleinwoord: knolletjie
Meervoud van verkleining: knolletjies

Betekenis:
• Verdikte wortelstok van 'n plant waarin voedsel opgegaar word.

Gebruik:
• Die knolle van sekere plante is eetbaar.

Afgelei:
• knolagtig
• knoldraend
• knolgewas
• knolgroente
• knolkool
• knollerig
• knolplant
• knolraap
• knolradys
• knolrond
• knolsaad
• knolseldery
• knolskrywer
• knolswam
• knolvormig
• knolvorming
• knolvrug
• suurknol

Vertaling:
Engels: tuber, bulb
Nederlands: knol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rapporteur
Volgende onderwerp: tjienkerientjee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:56:03 MGT 2024