Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemiddeling
bemiddeling [boodskap #138199] Di, 12 Oktober 2021 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemiddeling
Afbreking: be•mid•de•ling
Samestelling: bemiddel + -ing


Selfstandige naamwoord: bemiddeling
Meervoud: bemiddelings

Betekenis:
• Die handeling van bemiddel; tussenbeide tree om te help.

Gebruik:
• Die arbeidsgeskil is na die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) verwys.

Sinoniem:
• arbitrasie
• beslegting
• intersessie
• konsultasie
• mediasie
• tussenkoms
• versoening
• voorspraak

Afgelei:
• bemiddelingskomitee
• bemiddelingsvoorstel

Vertaling:
Engels: mediation, intercession
Nederlands: bemiddeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stofomslag
Volgende onderwerp: raar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 20:27:55 MGT 2024