Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gondel
gondel [boodskap #138194] Ma, 11 Oktober 2021 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gondel.
'n Gondel.
gondel
Afbreking: gon•del


Selfstandige naamwoord: gondel
Meervoud: gondels
Verkleinwoord: gondeltjie
Meervoud van verkleining: gondeltjies

Betekenis:
• 'n Lang, smal boot met 'n plat boom, soos wat op die kanale van Venesië gebruik word.

Gebruik:
• Die toeriste bespreek 'n rit op 'n gondel.

Afgelei:
• gondelier
• gondelvaart

Vertaling:
Engels: gondola
Nederlands: gondel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: faksmasjien
Volgende onderwerp: benouend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:58:19 MGT 2024