Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondervraging
ondervraging [boodskap #138176] So, 10 Oktober 2021 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondervraging
Afbreking: on•der•vra•ging
Samestelling: ondervra + -ging


Selfstandige naamwoord: ondervraging
Meervoud: ondervraginge, ondervragings
Verkleinwoord: ondervraginkie
Meervoud van verkleining: ondervraginkies

Betekenis:
• Die handeling van ondervra; om iemand aan indringende vrae te onderwerp, soos tydens 'n onderhoud, arrestasie, inkwisisie, kruisverhoor, ens.

Gebruik:
• Tydens die ondervraging is die beskuldigde gedwing om die name van sy medepligtiges op te gee.

Sinoniem:
• interrogasie

Verwant:
• ondervraagde

Vertaling:
Engels: questioning, interrogation
Nederlands: ondervraging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stilbly
Volgende onderwerp: hartverskeurend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:47:23 MGT 2024