Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stilbly
stilbly [boodskap #138175] So, 10 Oktober 2021 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stilbly
Afbreking: stil•bly
Samestelling: stil + bly


Werkwoord: bly stil, stilbly
Verlede tyd: het stilgebly

Betekenis:
• Om op te hou praat; niks te sê nie.
• Om iets geheim te hou; nie uit te lap nie.

Gebruik:
• Kan jy nou net stilbly en luister wat ek vir jou sê?
• Ek sal jou vertel as by belowe om stil te bly.

Spreekwoord:
Stilbly is ook 'n antwoord. [Al sê 'n mens niks, kan dit dikwels betekenisvol wees.]

Sinoniem:
• bekhou
• swyg

Antoniem:
• praat

Vertaling:
Engels: to shut up; keep quiet
Nederlands: stilbly

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laak
Volgende onderwerp: ondervraging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:22:55 MGT 2024