Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » penisillien
penisillien [boodskap #138160] Vr, 08 Oktober 2021 16:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
penisillien
Afbreking: pe•ni•sil•lien


Selfstandige naamwoord: penisillien
Meervoud:

Betekenis:
• Antibiotikum van skimmel wat die groei van sekere mikro-organismes inhibeer.

Gebruik:
• 'n Wye verskeidenheid van infeksies, soos longontsteking, oor-, bloed- en hartklepinfeksies kan met penisillien behandel word.

Wisselvorm:
• penisilline

Vertaling:
Engels: penicillin
Nederlands: penicilline

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kot
Volgende onderwerp: rampspoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 22:55:10 MGT 2024