Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kot
kot [boodskap #138157] Vr, 08 Oktober 2021 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kot.
'n Kot.
kot
Afbreking: kot


Selfstandige naamwoord: kot
Meervoud: kotte

Betekenis:
• Bed vir 'n baba of klein kind, gewoonlik met reëlings sodat die kind die kan afrol nie.

Gebruik:
• Die baba gooi sy speelgoed uit sy kot uit.

Sinoniem:
• kinderbed

Afgelei:
• kothuis

Vertaling:
Engels: cot, crib
Nederlands: ledikantje, wieg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisieër
Volgende onderwerp: penisillien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 19:10:34 MGT 2024