Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisieër
polisieër [boodskap #138156] Vr, 08 Oktober 2021 08:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisieër
Afbreking: po•li•sie•ër


Werkwoord: polisieër
Verlede tyd: het gepolisieër

Betekenis:
• Om toe te sien dat reëls en wette nagekom word.

Gebruik:
• Die weermag is ingeroep om die inperking te polisieër.

Afgelei:
• polisiëring

Vertaling:
Engels: to police
Nederlands: toezicht houden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: digkuns
Volgende onderwerp: kot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 09:21:52 MGT 2024