Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » digkuns
digkuns [boodskap #138155] Vr, 08 Oktober 2021 06:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
digkuns
Afbreking: dig•kuns
Samestelling: dig (ww.) + kuns


Selfstandige naamwoord: digkuns
Meervoud:

Betekenis:
• Die kuns van gedigte skep.

Gebruik:
• N.P. van Wyk Louw is die enigste persoon wat die Hertzogprys in drie genres gewen het, naamlik digkuns, drama en kritiese prosa.

Sinoniem:
• poësie
• rymkuns
• verskuns

Antoniem:
• prosa

Hiperoniem:
• literatuur

Afkorting:
• digk.

Vertaling:
Engels: art of poetry
Nederlands: dichtkunst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedrywig
Volgende onderwerp: polisieër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:55:19 MGT 2024