Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordvorming
woordvorming [boodskap #138152] Do, 07 Oktober 2021 09:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woordvorming
Afbreking: woord•vor•ming
Samestelling: woord + vorming


Selfstandige naamwoord: woordvorming
Meervoud: woordvorminge

Betekenis:
• Die vorming van nuwe woorde, of die verandering van bestaande woorde, in besonder in die manier waarop dit uit morfeme opgebou is; leksikale vernuwing.

Gebruik:
• Die ontlening van woorde uit 'n ander taal word in beginsel nie as woordvorming beskou nie.

Afgelei:
• woordvormingsreëls

Verwant:
• neologisme

Vertaling:
Engels: word formation
Nederlands: woordvorming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: assosieer
Volgende onderwerp: bedrywig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:51:47 MGT 2024