Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kniekop
kniekop [boodskap #138131] Ma, 04 Oktober 2021 13:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kniekop.
'n Kniekop.
kniekop
Afbreking: knie•kop
Samestelling: knie + kop


Selfstandige naamwoord: kniekop
Meervoud: kniekoppe
Verkleinwoord: kniekoppie
Meervoud van verkleining: kniekoppies

Betekenis:
• Die voorste knop van die knie, of intern, die plat, ronderige been van die kniegewrig (sien knieskyf).

Gebruik:
• Smeer bietjie room aan daai skurwe kniekoppe van jou.

Sinoniem:
• knieskyf
• patella

Vertaling:
Engels: kneecap, kneepan
Nederlands: knieschijf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruitveër
Volgende onderwerp: ligpers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:21:02 MGT 2024