Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruitveër
ruitveër [boodskap #138130] Ma, 04 Oktober 2021 09:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Motor se ruitveërs.
'n Motor se ruitveërs.
ruitveër
Afbreking: ruit•ve•ër
Samestelling: ruit + veër


Selfstandige naamwoord: ruitveër
Meervoud: ruitveërs
Verkleinwoord: ruitveërtjie
Meervoud van verkleining: ruitveërtjies

Betekenis:
• Toestel waarmee 'n voertuig se ruite skoongevee word.

Gebruik:
• Dit reën hard, miskien moet jy die ruitveërs aansit.

Sinoniem:
• windskermveër

Afgelei:
• ruitveërarm
• ruitveërblad
• ruitveërlem
• ruitveërrubber

Vertaling:
Engels: windshield wiper, windscreen wiper
Nederlands: ruitenwisser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slinger
Volgende onderwerp: kniekop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:37:36 MGT 2024