Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liesbreuk
liesbreuk [boodskap #138109] Sa, 02 Oktober 2021 07:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liesbreuk
Afbreking: lies•breuk
Samestelling: lies + breuk


Selfstandige naamwoord: liesbreuk
Meervoud: liesbreuke
Verkleinwoord: liesbreukie
Meervoud van verkleining: liesbreukies

Betekenis:
• 'n Uitstulping van die ingewande by die liesstreek, deur 'n swak plek of opening in die onderste buikwand.

Gebruik:
• Omdat 'n liesbreuk nie vanself herstel is 'n operatiewe ingreep meestal nodig.

Vertaling:
Engels: inguinal hernia
Nederlands: liesbreuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mantelvliesbreuk
Volgende onderwerp: opstook
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:46:25 MGT 2024