Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dutjie
dutjie [boodskap #138099] Vr, 01 Oktober 2021 10:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Soldate het ook af te toe 'n dutjie nodig.
Soldate het ook af te toe 'n dutjie nodig.
dutjie
Afbreking: dut•jie
Samestelling: dut + -jie


Selfstandige naamwoord: dut
Meervoud: dutte
Verkleinwoord: dutjie
Meervoud van verkleining: dutjies

Betekenis:
• Om 'n uitjie te knip. 'n Kort, ligte slapie vat.

Gebruik:
• In die namiddag wil ek soms 'n dutjie inwerk.

Sinoniem:
• siësta
• slapie
• sluimering

Aflei:
• middagdutjie

Vertaling:
Engels: nap, doze, snooze
Nederlands: dutje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fanaties
Volgende onderwerp: afgodediens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:42:12 MGT 2024