Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fanaties
fanaties [boodskap #138098] Vr, 01 Oktober 2021 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fanaties
Afbreking: fa•na•ties


Byvoeglike naamwoord: fanaties
Vergrotende trap: fanatieser
Oortreffende trap: fanatiesste
Attributief: fanatiese

Betekenis:
• Met ekstreme, selfs irrasionele entoesiasme vir 'n saak; erg begeesterd; gevul met blinde ywer.

Gebruik:
• Suid-Afrika is 'n trotse rugby-nasie wat fanaties is oor dié spel.

Wisselvorm:
• fanatiek

Sinoniem:
• buitensporig
• drasties
• dweepsiek
• ekstremisties
• radikaal

Afgelei:
• fanatikus
• fanatisme

Vertaling:
Engels: fanatic
Nederlands: fanatiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitwis
Volgende onderwerp: dutjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:47:14 MGT 2024