Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskuldiging
beskuldiging [boodskap #138091] Do, 30 September 2021 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskuldiging
Afbreking: be•skul•di•ging
Samestelling: beskuldig + -ing


Selfstandige naamwoord: beskuldiging
Meervoud: beskuldiginge, beskuldigings

Betekenis:
• 'n Aanklag teen iemand (die handeling of resultaat van beskuldig).

Gebruik:
• Was jy al die slagoffer van 'n valse beskuldiging?

Sinoniem:
• aanklag
• aantyging
• bewering
• inkriminasie
• insinuasie
• klad
• klag
• klagte
• skuldigbevinding
• verdagmaking

Afgelei:
• teëbeskuldiging
• teenbeskuldiging

Vertaling:
Engels: accusation, charge
Nederlands: beschuldiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duld
Volgende onderwerp: afwyking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:32:45 MGT 2024