Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » termiet
termiet [boodskap #138088] Wo, 29 September 2021 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Termiete
Termiete
termiet
Afbreking: ter•miet


Selfstandige naamwoord: termiet
Meervoud: termiete
Verkleinwoord: termietjie
Meervoud van verkleining: termietjies

Betekenis:
• Insek met 'n witterige agterlyf, orde Isoptera.

Gebruik:
Termiete speel 'n belangrike rol in die natuur omdat hulle dooie plantaardige materiaal afbreek en die grond met hulle ondergrondse bedrywighede verryk.

Sinoniem:
• rysmier
• witmier

Afgelei:
• termietbehandeling
• termiethoop
• termietnes

Vertaling:
Engels: termite
Nederlands: termiet, rijstmier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vriendekring
Volgende onderwerp: haper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:49:53 MGT 2024