Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besteding
besteding [boodskap #138081] Wo, 29 September 2021 12:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besteding
Afbreking: be•ste•ding
Samestelling: bestee + -ding


Selfstandige naamwoord: besteding
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van bestee (geld of tyd vir 'n doel aanwend).

Gebruik:
• Die onregmatige besteding van belastingbetalers se swaarverdiende geld moet onmiddellik stopgesit word.

Afgelei:
• belastingbesteding
• bestedingspatroon
• bestedingsvermoë
• staatsbesteding
• tydsbesteding
• verbruikersbesteding
• verbruiksbesteding
• volksbesteding
• wanbesteding

Vertaling:
Engels: spending, expenses
Nederlands: besteding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ligsinnig
Volgende onderwerp: bystaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:41:36 MGT 2024