Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meubileer
meubileer [boodskap #138076] Di, 28 September 2021 15:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meubileer
Afbreking: meu•bi•leer


Werkwoord: meubileer
Verlede tyd: het gemeubileer

Betekenis:
• Om 'n plek met meubels in te rig.

Gebruik:
• Sy het haar woonstel smaakvol gemeubileer.

Wisselvorm:
• meubeleer

Afgelei:
• meubileerder
• meubilering

Vertaling:
Engels: to furnish
Nederlands: meubileren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meubeleer
Volgende onderwerp: giggel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:41:15 MGT 2024