Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karrie
karrie [boodskap #137995] Ma, 20 September 2021 18:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karrie
Afbreking: kar•ie


Selfstandige naamwoord: karrie
Meervoud:

Betekenis:
• Inheemse bier van heuning en gedroogde plantwortel.

Gebruik:
Karrie het soms 'n onverwagte skop.

Wisselvorm:
• karie
• kerie
• krie

Sinoniem:
• heuningbier
• kariebier
• mee

Vertaling:
Engels: mede
Nama: !kari-b
Nederlands: mead

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kattemaai
Volgende onderwerp: kekkelbek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:00:13 MGT 2024