Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karos
karos [boodskap #137993] Ma, 20 September 2021 15:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karos
Afbreking: ka•ros


Selfstandige naamwoord: karos
Meervoud: karosse
Verkleinwoord: karossie
Meervoud van verkleining: karossies

Betekenis:
• 'n Kombers wat van dierevelle gemaak is.
• (verouderd) 'n Geslote reiskoets met vier wiele.

Gebruik:
• Daai nag moes hy maar buite onder 'n karos slaap.
• Die koninklike karos sal vir die spoggeleentheid ingespan word.

Sinoniem:
• abbavel
• velkombers
• velkaros

Afgelei:
• abbakaros

Vertaling:
Engels: kaross, skin-rug; coach
Nederlands: karos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaiing
Volgende onderwerp: kattemaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:14:03 MGT 2024