Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » driedoring
driedoring [boodskap #137988] Ma, 20 September 2021 14:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die driedoring.
Die driedoring.
driedoring
Afbreking: drie•do•ring
Samestelling: drie + doring


Selfstandige naamwoord: driedoring
Meervoud: driedorings
Verkleinwoord: driedorinkie
Meervoud van verkleining: driedorinkies

Betekenis:
• 'n Meerjarige struik met takke wat in drie dorings eindig, Rhigozum trichotomum.

Gebruik:
• Die driedoring word 1 tot 2 meter hoog en is inheems aan Namibië en Suid-Afrika.

Vertaling:
Engels: three-thorn
Nederlands: driedoorn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bokkom
Volgende onderwerp: gangreen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:37:13 MGT 2024