Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pediater
pediater [boodskap #137984] So, 19 September 2021 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pediater
Afbreking: pe•di•a•ter


Selfstandige naamwoord: pediater
Meervoud: pediaters
Verkleinwoord: pediatertjie
Meervoud van verkleining: pediatertjies

Betekenis:
• 'n Dokter wat in die behandeling van kinders (onder ~13 jaar) spesialiseer.

Gebruik:
• Die pediater het die baba ondersoek, 'n infeksie gediagnoseer en 'n antibiotika voorgeskryf.

Sinoniem:
• kinderarts
• kinderdokter
• kinderspesialis

Verwant:
• pediatrie
• pediatries

Vertaling:
Engels: paediatrician
Nederlands: pediater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: politoer
Volgende onderwerp: handeviervoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:46:59 MGT 2024