Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » degradasie
degradasie [boodskap #137981] So, 19 September 2021 11:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
degradasie
Afbreking: de•gra•da•sie


Selfstandige naamwoord: degradasie
Meervoud: degradasies

Betekenis:
• Die verslegting van 'n toestand; verlaging van 'n stand of 'n graad.

Gebruik:
• Inheemse plantegroei help om die degradasie van die grond teen te werk.

Sinoniem:
• afbouing
• afbreking
• aftakeling
• agteruitgang
• demosie
• verlaging
• vernedering
• verslegting

Afgelei:
• degradasiefaktor
• gronddegradasie
• omgewingsdegradasie

Verwant:
• degradeer (ww.)
• degradering

Vertaling:
Engels: degradation
Nederlands: degradatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: allergrootste
Volgende onderwerp: politoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:28:47 MGT 2024