Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » demokraties
demokraties [boodskap #137979] So, 19 September 2021 10:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
demokraties
Afbreking: de•mo•kra•ties


Byvoeglike naamwoord: demokraties
Vergrotende trap: demokratieser
Oortreffende trap: demokratiesste
Attributief: demokratiese

Betekenis:
• In ooreenstemming met die konsep van demokrasie; wat vryheid vir die individu binne die reg voorstaan.

Gebruik:
• Hoewel Botswana sedert sy onafhanklikwording deur een party oorheers word, word alle verkiesings as demokraties, vry en regverdig beskou.

Antoniem:
• ondemokraties

Afgelei:
• sosiaal-demokraties

Afkorting:
• dem.

Verwant:
• demokraat
• demokratiseer

Vertaling:
Engels: democratic
Nederlands: democratisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongeveins
Volgende onderwerp: allergrootste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:34:01 MGT 2024