Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeveins
ongeveins [boodskap #137978] So, 19 September 2021 09:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongeveins
Afbreking: on•ge•veins
Samestelling: on- + geveins


Byvoeglike naamwoord: ongeveins
Vergrotende trap: ongeveinsder
Oortreffende trap: ongeveinsste
Attributief: ongeveinsde

Betekenis:
• Eerlik, opreg en sonder aangeplaktheid.

Gebruik:
• Laat die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan... [Romeine 12:9]

Sinoniem:
• eerlik
• eg
• hartlik
• ongekunsteld
• opreg
• pretensieloos

Antoniem:
• geveins
• nagemaak
• skynheilig
• vals

Afgelei:
• ongeveinsdheid

Vertaling:
Engels: unfeigned
Nederlands: ongeveinsd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ipekonders
Volgende onderwerp: demokraties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:30:23 MGT 2024