Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spartel
spartel [boodskap #137970] Sa, 18 September 2021 11:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spartel
Afbreking: spar•tel


Werkwoord: spartel
Verlede tyd: het gespartel

Betekenis:
• Krampagtig beweeg. Om wilde bewegings met die arms en bene te maak, soos om jou van iets te bevry.

Gebruik:
• Die vis spartel aan die visserman se hoek.

Sinoniem:
• spook
• spring
• stoei
• stuiptrek
• woel
• worstel

Afgelei:
• sparteling
• teenspartel
• teëspartel

Vertaling:
Engels: to sprawl, struggle, wrestle, flounder
Nederlands: spartelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewelf
Volgende onderwerp: konsternasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:23:00 MGT 2024