Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » periferie
periferie [boodskap #137936] Di, 14 September 2021 13:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
periferie
Afbreking: pe•ri•fe•rie


Selfstandige naamwoord: periferie
Meervoud: periferieë

Betekenis:
• Die gedeelte verste weg van die middelpunt.

Gebruik:
• Hy woon in die periferie van Parys.

Sinoniem:
• buitekant
• buitelyn
• buiterand
• buitewyk
• omtrek
• randgebied
• soom

Antoniem:
• kern
• sentrum

Afgelei:
• periferies

Vertaling:
Engels: periphery, outskirts
Nederlands: periferie

Nota:
• Leenwoord van Frans.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mantis
Volgende onderwerp: ophemel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:52:47 MGT 2024