Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mantis
mantis [boodskap #137935] Di, 14 September 2021 12:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mantis.
'n Mantis.
mantis
Afbreking: man•tis


Selfstandige naamwoord: mantis
Meervoud: mantisse
Verkleinwoord: mantissie
Meervoud van verkleining: mantissies

Betekenis:
• 'n Vleisetende insek met vier vlerke van die orde Mantodea.

Gebruik:
• Die wyfie mantis vreet gewoonlik die mannetjie tydens paring op.

Sinoniem:
• bidsprinkaan
• hottentotsgot
• hotnotsgot

Vertaling:
Engels: praying mantis
Nederlands: bidsprinkhaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swierig
Volgende onderwerp: periferie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:42:32 MGT 2024