Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontslaan
ontslaan [boodskap #137932] Ma, 13 September 2021 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontslaan
Afbreking: ont•slaan


Werkwoord: ontslaan
Verlede tyd: het ontslaan
Teenwoordige deelwoord: ontslaande, ontslane

Betekenis:
• Om iemand se diens te beëindig.
• Om iemand se verblyf in 'n inrigting (soos 'n tronk of hospitaal) te termineer.

Gebruik:
• Die lui werker is uit sy pos ontslaan.
• Die pasiënt is na drie dae uit die hospitaal ontslaan.

Sinoniem:
• afbetaal
• afdank
• aflê
• beëindig
• onttroon
• termineer
• vrystel
• wegjaag
• wegstuur

Antoniem:
• aanstel

Afgelei:
• ontslag

Vertaling:
Engels: to fire, sack; to dismiss, discharge
Nederlands: ontslaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelit
Volgende onderwerp: bymekaarkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:32:59 MGT 2024