Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: SSSSSSSSSSSSSSSS
Re: SSSSSSSSSSSSSSSS [boodskap #13787] Ma, 06 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Hjalmar Gerber  is tans af-lyn  Hjalmar Gerber
Boodskappe: 72
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Volle Lid
In article , ryk...@tn.co.za says...
>
> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
> XXXXXXXXXXXXXXX
> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX

Johanna,

Word wakker ! Moenie op jou kie-bord slaap nie.

Hjalmar
________
Re: SSSSSSSSSSSSSSSS [boodskap #13792 is 'n antwoord op boodskap #13787] Di, 07 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J H Rykheer  is tans af-lyn  J H Rykheer
Boodskappe: 34
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek is jammer, mense, die "boodskap"
hieronder moes nooit afgestuur gewees
het nie - dit was net 'n toetsie en ek
weet nie hoe dit deurgeglip het nie.
My nuusgroep-sake is bietjie
deurmekaar op die oomblik, en dalk
vra ek nog later julle hulp want
niemand kan my help nie.

Groete
Johanna Rykheer
=======
Johanna Rykheer
wrote in article
...
> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
> XXXXXXXXXXXXXXX
> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
>
Re: SSSSSSSSSSSSSSSS [boodskap #13793 is 'n antwoord op boodskap #13787] Di, 07 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jean  is tans af-lyn  jean
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Geen Probleem nie.
Jy net kan bly wees dat Gloudina dit nie as 'n apartheis aangeleentheid
gesien het nie!
..
>> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
>> XXXXXXXXXXXXXXX
>> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
>>
Re: SSSSSSSSSSSSSSSS [boodskap #13794 is 'n antwoord op boodskap #13787] Di, 07 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Johanna Rykheer" writes:

> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
> XXXXXXXXXXXXXXX
> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX

Dit lyk vir my dis tyd
dat die Derde Boere-staat
se Kappiekommando (Humor
afdeling) ingryp. Die
nuusgroep verloor 'n
bietjie van sy oempf.
Re: SSSSSSSSSSSSSSSS [boodskap #13804 is 'n antwoord op boodskap #13787] Wo, 08 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Jean" writes: >

Geen Probleem nie.
> Jy net kan bly wees dat Gloudina dit nie as 'n apartheis aangeleentheid
> gesien het nie!
> ..
>>> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
>>> XXXXXXXXXXXXXXX
>>> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX

Wel, jy sal jou verbaas, Spekvark,
hoeveel ek van Johanna weet. Ek
weet dat sy definitief NIE 'n
apartheidsvark is nie. Ek weet ook
iets van jou. Ek weet hoe jou stem
klink.

Tannie Gloudina van die Derde
Boerestaat se Kappiekommando.
Re: SSSSSSSSSSSSSSSS [boodskap #13810 is 'n antwoord op boodskap #13787] Do, 09 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J H Rykheer  is tans af-lyn  J H Rykheer
Boodskappe: 34
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Hoekom het ek dan nie Spekvark
se skryfsel op my skerm ontvang
nie?

En: het julle my verduideliking
van my vreemde skryfsel ontvang?
Want my boodskappe aan julle kom
nie op my In Box terug nie - net in my
Sent Items-boks. Dan wonder ek
of dit by julle uitgekom het. Maar
dit moes tog, want julle het dan my
SSS-boodskap ontvang. Ek weet
nie aldag meer nie.

Groete
Johanna Rykheer

@igs.net wrote in article
...
> "Jean" writes: >
>
> Geen Probleem nie.
>> Jy net kan bly wees dat Gloudina dit nie as 'n apartheis aangeleentheid
>> gesien het nie!
>> ..
>>>> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
>>>> XXXXXXXXXXXXXXX
>>>> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
>
>
> Wel, jy sal jou verbaas, Spekvark,
> hoeveel ek van Johanna weet. Ek
> weet dat sy definitief NIE 'n
> apartheidsvark is nie. Ek weet ook
> iets van jou. Ek weet hoe jou stem
> klink.
>
> Tannie Gloudina van die Derde
> Boerestaat se Kappiekommando.
>
Re: SSSSSSSSSSSSSSSS [boodskap #13814 is 'n antwoord op boodskap #13787] Vr, 10 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Johanna Rykheer" writes:
> Hoekom het ek dan nie Spekvark
> se skryfsel op my skerm ontvang
> nie?
>
> En: het julle my verduideliking
> van my vreemde skryfsel ontvang?
> Want my boodskappe aan julle kom
> nie op my In Box terug nie - net in my
> Sent Items-boks. Dan wonder ek
> of dit by julle uitgekom het. Maar
> dit moes tog, want julle het dan my
> SSS-boodskap ontvang. Ek weet
> nie aldag meer nie.
>
> Groete
> Johanna Rykheer

Ja, ons het jou verduideliking
ontvang (dat dit 'n boodskap is
wat nie moes deurgeglip het nie.)
Ons het nie so 'n ding soos 'n
in en uit boks of sent items
boks nie. Sien jy nie jou eie
plasing 'n ruk nadat jy dit
gestuur het nie. (Of onmiddellik,
in ons sisteem, as jy vroe"ere
items besigtig en dan weer die
nuutste items besigtig.) Wat
gebruik jy om die nuusgroep
te lees?

Moet in alle geval nie vir jou
bekommer oor wat Spekvark skryf
nie. Hy skiet net spek. Hy bly
nou in Hogtown.

En Johanna, moet ek nou werklik
"boks" begin gebruik. Dit steek
'n bietjie in die krop van die
taalkomitee van die Kappie-
kommando van die Derde Boere-
staat.
Re: SSSSSSSSSSSSSSSS [boodskap #13815 is 'n antwoord op boodskap #13787] Vr, 10 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
J H Rykheer  is tans af-lyn  J H Rykheer
Boodskappe: 34
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net skryf
> Ja, ons het jou verduideliking
> ontvang (dat dit 'n boodskap is
> wat nie moes deurgeglip het nie.)
> Ons het nie so 'n ding soos 'n
> in en uit boks of sent items
> boks nie. Sien jy nie jou eie
> plasing 'n ruk nadat jy dit
> gestuur het nie. (Of onmiddellik,
> in ons sisteem, as jy vroe"ere
> items besigtig en dan weer die
> nuutste items besigtig.) Wat
> gebruik jy om die nuusgroep
> te lees?
>
> Moet in alle geval nie vir jou
> bekommer oor wat Spekvark skryf
> nie. Hy skiet net spek. Hy bly
> nou in Hogtown.
>
> En Johanna, moet ek nou werklik
> "boks" begin gebruik. Dit steek
> 'n bietjie in die krop van die
> taalkomitee van die Kappie-
> kommando van die Derde Boere-
> staat.

Gloudina, nee, my plasing kom glad nie
op saam met die ander items in my
In Box nie - selfs dae later. Maar
daar is 'n pyltjie by "Folders" waarop
ek
kan kliek, en dan kry ek al my "Posted
items", "Saved items" en "Deleted
items".
So as julle tog wel my boodskappe kry,
moet ek net aanvaar dat alles reg is as
my boodskappe in my "Posted
items" box verskyn. Ek is bly
daaroor.

Ivm Spekvark: Ek bekommer my nie
oor sy plasing as sodanig nie, maar
ek bekommer my dat daar plasings
is wat ek nie ontvang nie.

Nee, boks is nog nie verpligtend nie,
maar jy sal verbaas wees hoe
algemeen dit nou in geskrifte
voorkom. In die ou tyd het almal
mos maar boks gesê, maar doos
geskryf. Boks val vir my ook maar
vreemd op die oog, hoewel nie
op die oor nie.

>
Vorige onderwerp: Re: Hoekom?
Volgende onderwerp: SA na Kanada, hoe gemaak?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 07:59:15 MGT 2024